2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
14 Hawaan View spog met 'n pragtige see-uitsig en is feitlik op die Umhlanga-promenade. Die promenade strek oor 5 km en is die perfekte plek om te stap of draf.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus. 'n Yster en strykplank kan vooraf gereël word.
Daar is lugversorging, 'n waaier, TV met Netflix en YouTube, WiFi en 'n lessenaar, asook 'n gemeenskaplike braai-area en swembad in die kompleks.
Daar is ook talle restaurante en 'n winkelsentrum wat ongeveer 1.5 km vanaf die woonstel is. Daar is 'n groot winkelsentrum 5 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Lagoon Drive, 14 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang