Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Hawaan View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 Hawaan View is 'n privaat woonstel wat die hele grondverdieping van die eienaar se tripleks beslaan en in 'n veilige gebou met 24 uur-sekuriteitswagte geleë is. Dit is naby Umhlanga Rocks se promenade waar gaste kan gaan draf of stap.

Die eenheid het lugversorging, 'n waaier en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaaparea lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die see. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar. Was en stryk kan teen 'n ekstra koste 1 dag voor die tyd gereël word. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n see-uitsig en 'n buite-area met sitplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area in die kompleks. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en 'n veilige parkeerplek in die kompleks.

Die privaat houtdek het 'n see-uitsig en die eenheid bied ook 'n bekoorlike buite-area met sitplek. Gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad, asook veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die eenheid is basies reg teen die Umhlanga Promeande en gaste hoef nie strand toe te ry nie. Daar is ook talle restaurante en 'n winkelsentrum wat ongeveer 1.5 km vanaf die woonstel is.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 Hawaan View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 14 Hawaan View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 10

Ligging

  • Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff4b6f6e8febc3b788634f574d40246b041e1ab568b994b6e4984ab5d86bf028d09eff93b99c9ba7de13ec5f2316b9a828d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 86 Lagoon Drive 14 Hawaan View 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715047767559 31.092322489619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem