1404 South Apartments 10
4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Gillespie Street, 10 South Apartments Unit 1404 South Beach, Durban, 4000, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
1404 South Apartments 10 is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na Durban wil wegbreek.
Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die oopplan-eenheid het 'n leefarea met gemaklike sitplek wat ook as slaapbank ingespan kan word, 'n TV en gratis WiFi. Die kombuis is ook met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot verskeie buitelug-aktiwiteite op die perseel soos 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Die eiendom is op die strandfront en is sowat 500 m van Durban se suidstrand af, asook naby uShaka Marine World en die Royal Durban Gholfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Gillespie Street, 10 South Apartments Unit 1404 South Beach, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Gillespie Street, 10 South Apartments Unit 1404 South Beach, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang