Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Addington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Addington Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Addington

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is die hele jaar lank die perfekte bestemming wat iets vir elkeen bied. Dit is ideaal geleë op Durban...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Addington

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Addington

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openb...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Addington

Word meegevoer deur die klank van die branders wat breek en geniet panoramiese see-uitsigte vanuit die sitkamer in hierdie ateljeewoonstel. Sunny Studio Durban is reg oorkant Addington-swemstrand en net 5 minute se ...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Addington

403 On Tenbury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Golden Mile in Durban. Dis net 500 m vanaf uShaka Marine World en front na die Indiese Oseaan. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Addington

Durban Spa bied lieflike gehalte-selfsorgwoonstelle aan gesinne in Addington, Durban wat net 150 m vanaf die Golden Mile-strand geleë is. Gaste kan kies vanuit woonstelle wat van 4 tot 8 gaste akkommodeer. DIe woo...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Addington

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, South Beach

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 luukse woonstelle wat hoog op geleë is en dus spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe. Di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

203 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel in ’n gewilde gebou in Durban se Point Waterfront. Hierdie woonstel is op die 20ste verdieping en bied fantastiese uitsigte oor die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]