144 Ballito Hills
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
144 Ballito Hills is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Ontspan op die balkon met buitesitplek en verre see-uitsigte. Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe en gratis WiFi. Die landgoed spog ook met 'n fantastiese leefstylsentrum wat 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, insluitend padel, 'n swembad en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang