Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (164)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (144)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 374 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 374 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Akkommodasie

160 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het en suite-badkamergeriew...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die eienaar se woonstel is op die...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

69 Perissa is in Santorini in Ballito geleë en bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf al die slaapkamers en balkonne. Dit is so naby die see dat jy van jou balkon af kan hoor hoe die branders breek en die stompneusdo...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR2 350
R1 645
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Sands Beach Breaks Ballito is 'n lieflike en ruim woonstel met slaapplek vir 4 in Ballito langs die water. Die veilige kompleks het 'n toesluithek en direkte toegang to die strand en wandelpad, so dis baie gesinsvri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Villa Jaime is in Ballito aan KwaZulu-Natal se ongerepte Dolfynkus geleë. Plaaslike inwoners verwys na hierdie omgewing as "die natuur se speelplek" en dié instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede. Dit spog ...

20% af Laaste Kans!
VanafR990
R792
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

Borneo House bied gastekamers in Ballito op die pragtige Noordkus van KwaZulu-Natal. Die gastehuis is naby talle geriewe in die area en net 20 km vanaf King Shaka Internasionale lughawe. Verblyf by Borneo House be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Tuksumduin Guesthouse is 'n lugtige huis wat kort- en langtermynverblyf in Ballito aanbied. Dié gastehuis is 5 minute vanaf die strand, die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Mall geleë. Daar is 3 kamers met...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Ballito

Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see en is stapafstand van al die strande, plaaslike winkels en restaurante af...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande. Dié woonstel bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R949
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

The Fölscher Sea View Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorg-verblyf in Ballito. Die eiendom het see-uitsigte en 'n tuin waaroor honde sal mal wees. Verblyf is beskikbaar in Die Seaview House en Seaview Cot...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Ballito

Ballito Backpackers is in die hartjie van Ballito en bied maklike toegang tot pragtige strande, plaaslike winkels, gewilde nagklubs en restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale disse bedien. Ball...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

101 Bermuda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die woonstel bied 'n 180 grade-uitsig oor die see van die stoep en leefarea af. Die woonstel op die grondverdieping het lugversorg...

30% af Winteraanbod!
VanafR2 400
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito

5 On Lindsay bied lieflike B&B-verblyf in Ballito net 1 km vanaf Ballito's Willard-strand. Dit is naby Ballito Junction Regional Mall en Ballito Lifestyle Centre. Gaste het 'n keuse tussen 7 luukse slaapkamers met ...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito

Pelican Pad @ Le Paradis is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Ballito. Die kompleks is ideaal slegs 'n paar minute vanaf die strand en 3,5 km vanaf die Ballito Leefstylsentrum. Dié w...

Vanaf
R2 495
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

3 Driftwood is 'n luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in 'n veilige kompleks teen Ballito se strand. Gaste het toegang tot die tennisbane en swembad in die kompleks, en die kompleks bied direkte toegan...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Garden Cottage on Zen is 'n pragtige tuinwoonstel in die mooi, subtropiese Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die kothuis is net 850 m vanaf Willard-strand en 2,5 km vanaf 'n winkelsentrum. Die ateljeewoonstel beskik oor...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Beach Forest Lodge is slegs 400 m van Ballito se strand af geleë met 'n pragtige uitsig oor die tropiese Pigeonwood Forest. Hierdie lodge is die ideale plekkie om te kom ontspan en van jou stres ontslae te raak in ...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 530
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

302 Kenwyn-on-Sea is 'n moderne selfsorgwoonstel. Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en het direkte toegang tot die strand en 'n bied lieflike see-uitsig van elke kamer af. Die woonstel is op die eerste verdiepi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

Piccolo Paradiso is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Ballito. Die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums en restaurante in die area. Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Ballito akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za