Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien daar vooraf gereël word.
Troeteldiere word slegs toegelaat mits daar vooraf met die gasheer gereël word. Die troeteldiere moet goeie huismaniere hê en gaste moet hul eie troeteldierbeddens en -bakkies saambring.
Let asb. dat indien daar enige skade aan die verblyf deur die troeteldier(e) aangerig is, die eienaar van die troeteldier(e) aanspreeklik sal wees vir enige koste van die skade.
Modern Home aanvaar maksimum 2 klein tot mediumgrootte troeteldiere per verblyf indien daar vooraf gereël is.
Basiese benodighede soos koffie, tee, suiker, cappuccino, warm sjokolade en volroom melk word voorsien.
Ekstra items kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word en moet met bespreking aangevra word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14B Mooi Street, Zeerust, , 2865, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang