14@Karee
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Hannelie K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Pragtige uitsig, vriendelik en behulpsame gasvrou.
14@Karee se terugvoer
Liewe Hannelie, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was heerlik om julle hier by 14@Karee te ontvang en ons vertrou dat ons julle eendag weer sal sien. Groete, Maria
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 14, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18