4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
15 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die balkon geniet.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide die hoofslaapkamer en die sitkamer maak oop na die balkon.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die woonstel is ook toegerus met lugversorging, ideaal vir daardie warm somersdae. WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 daagliks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 15 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang