Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Bronze Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

15 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks teen die see in Umhlanga. Gaste kan 'n uitstekende uitsig oor die see van die balkon af geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gaste-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en sitarea lei na die balkon.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus, en die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot parkeerplek agter 'n hek en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Bronze Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 15 Bronze Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 89

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea0193da4fc0635b6996de13c48760a462f783513ad7463941f25a16f713c1a898df87d747111d93705694df536c708f0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719577388446 31.090608084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem