8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Salmon Drive, Pennington, 418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
15 on Salmon is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pennington, net 75 m van die strand af. Die eiendom bied 'n gemaklike kuswegbreekplek vir groot gesinne of groepe vriende.
Die huis kan tot agt volwassenes akkommodeer en bestaan uit vier slaapkamers en drie badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is gemeubileer met koningingrootte beddens, terwyl die derde slaapkamer twee enkelbeddens bevat. Die vierde slaapkamer is apart van die hoofhuis, het 'n stel stapelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende twee badkamers is onderskeidelik toegerus met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel grens aan die kombuis, en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het die eiendom 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n gasbraai, met uitsig oor 'n welige groen tuin. Die patio bied 'n ontspannende plek om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy die see-uitsigte inneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Disa Claire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Salmon Drive, Pennington, 418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 15 on Salmon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Salmon Drive, Pennington, 418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang