Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Kelso

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Kelso van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Kelso besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kelso.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kelso akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kelso Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kelso Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pennington, Kelso

Pennington4u is in Pennington, 'n kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie dorp is bekend vir sy strande, staproetes en seekos. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat wil wegkom uit die sta...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pennington, Kelso

Aqua Vista Holiday Accommodation is in die kusdorpie Pennington aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 2 standaard-koninginkamers en 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers. Die kamer...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Barracouta Akkommodasie is in Pennington en bied 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Dié dubbelverdiepinghuis is in 2 eenhede verdeel. Eenheid 1 is bo en eenheid 2 is onder. Eenheid 1 beskik ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Bay House bied gerieflike selfsorgverblyf op die strand in Kelso aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die verblyf is ideaal vir 2 of 3 gesinne wat op soek is na 'n vakansie of naweekwegbreek by die see. Die perseel strek...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Codsview Beach House bied selfsorgverblyf in Pennington. Die eiendom het lieflike uitsigte oor die see en omgewing van die balkon af. Die ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington, Kelso

Ocean Mist bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 5 slaapkamers wat in 'n stil kusdorp, Pennington, geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is 1,1 km vanaf die strand. Die huis bied slaapplek aan maksimum 8 volw...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, Kelso

3 @ Sea is 'n enkelverdieping-selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorp Pennington in KwaZulu-Natal. Die huis is slegs 7 minute se stap van die strand af. Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders en...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pennington, Kelso

River Valley Resort is in die kusdorpie Pennington geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Akkommodasie beskik oor 5 selfsorg-chalets en 23 kampeerplekke ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kelso

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

La Maison Du Soleil bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in die kusdorpie Pennington aan die Suidkus. Die vakansiehuis is ideaal geleë, sowat 2 minute se stap vanaf die strand, 500 m vanaf die ski-bootklu...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Oyster Nuts is 'n selfsorghuis wat teen die see in Pennington geleë is. Pennington is 'n rustige, klein Suidkus-dorpie net 15 km suid van Scottsburgh, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vyfslaapkamerhuis b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]