+10
Selfsorg in Sasolburg

15 on Vlaardingen Sasolburg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Reinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Baie rustig en veilig. Dit was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Lekker maar nie sub 1 ster teen 5 ster prys. Ja, totally overpriced, blombedding met struike wat te nou is en wat as hulle nat gereën het, raak jou klere nat as jy daar verby skuif. Geen spieël in badkamer, badkamerdeur geswel en kan nie toemaak nie, stort dreineer nie voldoende nie, geen fasiliteit om selfs net 'n koppie te was of uit te spoel nie. Voordeur handvatsel aan die binnekant skuif uit en dan kan jy nie die deur oopkry nie. Moes plan maak om die buite handvatsel los te skroef en 'n plan te maak om die deur oop te kry (10 uur in die aand). Met begenoemde in ag geneem, val hierdie meer in die R 750 per aand klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Vlaardingen Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d7b196ff7b06649e6f1f7a3f4f6838ab83561739bd12f4d2b7ad02aa978370a7cb74653eac3c6c44cbe3cae5200736e014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 15 Vlaardingen Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.8051371 27.826393

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang