7 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 180 Mahatma Ghandi Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
161 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 3-slaapkamerwoonstel, in 'n gewilde gebou in Durban's Point Waterfront. Die woonstel bied wonderlike uitsigte van die strand, hawe en stad.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 'n tripelstapelbed, wat geskik is vir 2 volwassenes en 'n kind. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en daar is 'n balkon met lieflike see-uitsigte. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n slim-TV in die sitarea en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke.
Die gebou bied 24 uur-sekuriteit en kaarttoegang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die gebou is ideaal geleë vir sake- en vakansiereisigers. uShaka Marine World is net oor die pad, die strand is 'n entjie se stap ver en daar is verskeie restaurante in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 180 Mahatma Ghandi Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 161 The Spinnaker het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
180 Mahatma Ghandi Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang