1623 @ One Thibault

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Respekteer asb. die bure en hou klank tot die minimum.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Rook is verbode. Indien gaste betrap word dat hulle in die woonstel rook, sal hulle gevra word om dadelik te vertrek en 'n R3000 boete sal van toepassing wees.
Moenie die handdoeke of linne gebruik om grimering te verwyder nie. Indien enige van die linne of handdoeke gevlek is na verblyf, sal gaste die volle bedrag gehef word om dit te vervang.
Hierdie is 'n selfsorgwoonstel, maar 'n bietjie koffie, melk, tee, suiker en seep word voorsien wanneer gaste inklok.
Indien gaste tydens hul verblyf wil hê dat die woonstel skoongemaak en linne verander moet word, sal daar 'n addisionele fooi wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Long Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb26d36fc19544f5eee353291235c26e00f491206808cc70f38ddd6a014d049f611475a7d6bae0b88783bfddb4fcbe43241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.918933237142 18.423722003961
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang