4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
17 Bronze Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers en lieflike see-uitsigte. Die woonstel is geleë in die Bronze Beach-strandfrontkompleks in Umhlanga.
Die moderne woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die gastebadkamer met 'n stort en toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na die balkon met see-uitsigte. Die woonstel is toegerus met lugversorging vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is motorhuise beskikbaar vir klein motors.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang