4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
17 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-woonstel met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel is in die Bronze Beach-kompleks wat die see front in Umhlanga.
Dié moderne woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek het vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer wat 'n stort en 'n toilet het.
Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi.
Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is parkeerplek agter 'n hek en motorhuise vir klein voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 250
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang