5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Mc Kenzie Street, 17 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
17 Manzini Chalets bied 'n ontspannende en rustige wegbreek wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Dit is in die iSimangaliso-vleilandpark geleë.
17 Manzini Chalets bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die spaarkamer het 'n dubbelstapelbed met slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n TV met DStv. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n braai, swembad en 'n uitsig oor die meer.
Alle linne en handdoeke word voorsien, en die woonstel word daagliks skoongemaak. Wassery-geriewe is ook op die perseel beskikbaar vir diegene wat langer kuier.
Besienswaardighede in die omgewing sluit wildritte, bootritte, perdry en walviskyk in.
Manzini is stapafstand vanaf restaurante, winkels en banke, naby wildreservate en die marinereservaat, en net 2 km van die strand af.
Dit is 'n gesinsoord en partytjies, harde musiek en geleenthede word nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 100 Mc Kenzie Street, 17 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Manzini Chalets het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Mc Kenzie Street, 17 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang