Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Manzini Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 17 Manzini Chalets
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Piet B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Beveel die plekkie beslis aan vir nuwe besoekers.

Kliëntediens is baie goed. Daaglikse terugvoering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lia S
Gesin met tieners

We enjoyed our stay, but we won't use number 17 for our next trip.

Pictures are deceiving, the unit is smaller than it looks in pictures. Mismatching cutleries, plates, and mugs in the kitchen. The shower tiles have grout in them, the toilet seat was loose, and we were charged a breakage fee for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi B
Gesin met klein kinders

Ons hartsplek, altyd 'n fees.

Ons het dit so geniet, hul het mooi na ons gekyk en die plek is kindervriendelik met baie spasie. Alles was skoon en netjies. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reggie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reggie P
Gesin met tieners

Nice place, secure , friendly staff, value for money.

Nice place for family of adventurers, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 Manzini Chalets se terugvoer

Hi Reggie

Thanks so much, we try our best

Regards,
Hilton

17 Manzini Chalets
Marilize S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize S
Gesin met tieners

Rustige, veilige omgewing met alles wat jy nodig het op een perseel. Winkels en restaurante loopafstand.

Gesin- en reisigervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Gesin met tieners

Lekker naby aan alles in mooi omgewing.

Het die verblyf baie geniet. Enigste tekortkoming is die feit dat daar geen lugversorging is nie. Dit raak baie warm hier en 'n waaier doen nie die ding nie. Sal beslis weer teruggaan gedurende wintermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

Amazing.

We stayed at chalet 17. The service was amazing. Odette at reception was extremely friendly and helpful. We decided to stay an extra day and she went out of her way to accommodate us. The resort is beautifully maintained. The chalet was clean with comfy beds. The big flat -screen TV was a pleasant surprise and WiFi was an added bonus. On our last day there we met the resident hippo Fred. What an awesome experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en goeie ligging.

Ons het ons verblyf by Manzini baie geniet. Alles was in orde. Goeie prys vir waarde. Tot 'n seekoei op die perseel gesien. Al negatief is dat die badkamerdeurhandvatsel was gebreek en hulle kan nuwe beddegoed aanskaf vir die hoofslaapkamer. Maar dit het nie ons vakansie negatief beïnvloed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry En Elna B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry En Elna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Welkome wegbreek na 'n baie besige eie feesseisoen.

Die eienaar, Hilton, was van net na ons bespreking tot na ons vertrek met ons in verbinding en het ons absoluut tuis laat voel. Die kleine tekortkomings wat ons ondervind het, het hy sonder enige moeite aangespreek en opgelos. Ons het die rondloper "Hippo" in Manzini se tuine met 'n dag gemis en verneem dat daar 'n hele familie "Hippo's" die dag na ons vertrek somer deur die hoofstraat gewandel het. Baie dankie julle. Ons het ons baie kort wegbreek in hierdie besondere plekkie werklik geniet en sal weer as ons daar toe gespaar word graag wil terugkeer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzi-straat 100, 17 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKpfXQ9HA1u1S7qUsKcESxb4LBZQnVYZYmGDzwXjgjZOHSNEjND?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 100 Mc Kenzie Street 17 Manzini Holiday Resort 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378403795902 32.409809079693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem