Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Let dat die solderkamer via trappe bereik word en dus nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns saambring vir ingeval daar 'n kragonderbreking is.
Reg van toegang word voorbehou.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige skade of verlies wat tydens die huurperiode plaasvind. Dit geld vir huurders en hul gaste.
Die perseel word op eie risiko gebruik en die instansie word nie verantwoordelik gehou vir enige skade of verlies nie.
Slegs die maksimum aantal mense, insluitend kinders, word op die perseel toegelaat. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste gevra word om die perseel te ontruim.
Geen 21ste verjaarsdagpartytjies, matriekgroepe of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 moet deur 'n volwassene vergesel word.
Geen terugbetalings sal gemaak word vir verkorte verblyf nie.
Let dat jy al die instansie se reëls onderteken en aanvaar wanneer jy die bespreking maak.
Daar is geen supermarkte, OTM's of vulstasies in Arniston nie.
Die volgende word voorsien:
linne en ekstra komberse
braairooster
2 toiletrolle per toilet
2 skottelgoedwasserblokkies
vadoeke
iets om die skottelgoed mee te was
'n bietjie skottelgoedwasseep
'n ekstra swartsak
seep vir die wasbakke
een herlaaibare lig vir beurtkrag
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang