3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Diamant Street, Jukskei Park, Randburg, 2188, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
17 On Diamant bied lieflike en gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Jukskei Park, Randburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bababed is ook beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n TV met DStv, Netflix en YouTube is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Tydens beurtkrag word hierdie kothuis deur sonpanele gerugsteun. Gaste sal net nie die oond of elektriese verwarmer kan gebruik nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roberta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Diamant Street, Jukskei Park, Randburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink 17 On Diamant het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Diamant Street, Jukskei Park, Randburg, 2188, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang