17 Perna Perna 2
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
17 Perna Perna 2 is in die skilderagtige kusdorpie Umdloti. Dit is 'n smaakvolle woonstel wat selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte bied. Dié seefrontkompleks is oorkant die strand, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n kustoevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n dakwaaier, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe, buitesitplek en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks en die strand, waar 'n verskeidenheid watergebaseerde sportsoorte geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 243
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang