Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Budget Room
- Slegs verblyf
- One Bedroom apartment
- Selfsorg
- 4 Sleeper Family apartment
- Selfsorg
- 5 Sleeper Family apartment
- Selfsorg
- Four Bedroom Apartment
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Bykomende gaste, indien die kamerkapasiteit dit toelaat, word ekstra per persoon per dag gehef.
Die Selfsorgwoonstelle sluit nie ontbyt in nie, maar dit is op aanvraag teen 'n bykomende fooi beskikbaar. Dit moet voor aankoms bespreek word. Die ontbyt is 'n heerlike kombinasie van 'n gesonde kontinentale buffet, insluitend sap, jogurt, 'n vrugtebord, graanvlokkies, 'n keuse van bruin- of witbrood, en 'n heerlike warm ontbyt.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang