+19
Selfsorg in Springerbaai

18 Aalwynhoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anscha Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pragtige natuur en rustigheid. Ons het die pragtige uitsig oor die see, die mooi natuur, die rustigheid, en die groot binne kaggel/braaiplek baie geniet. As jy vroeg soggens of laat saans gaan stap of by die voëlskuiling sit, sien jy sommer baie wild. Dit was ook heerlik om op die stoep te sit. Ons het bespreek met 'n spesiale aanbod, so dit was baie goeie waarde vir geld. Daar was 'n paar probleme met die toegang by die hek, maar ek is seker dit sal uitgestryk wees voor die volgende gaste kom. Die gasheer was altyd bereikbaar en het vinnig en vriendelik gehelp. As raad vir toekomstige reisigers: daar is 'n wenteltrap na die boonste verdieping en dit is oop-plan slaapplek bo. Daar is wel blindings wat privaatheid gee, maar die boonste slaapplek hoor alles wat in die leefarea en kombuis gebeur. Die 2 volledige badkamers en 3de toilet bo is baie gerieflik. Die beskrywing dui 2 koning grootte beddens aan, maar die boonste verdieping het definitief slegs 'n dubbelbed (ek kan nie onthou wat op onderste verdieping was nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 200
20 % AF
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
20 % AF
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
20 % AF
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek

18 Klipfontein, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b7c2ac8e5f833b463b502e060a9a68c210642e1d966db0e6c46d3ddcd2f3b69727cac7da81df979049f866894ce3f98a0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 18 Klipfontein Springerbaai Eco Estate 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.254841180438 21.917161843382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang