+88
Selfsorg in Gonubie

18 Coogee Bay Beachfront Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Mar 2024 tot 30 Mar 2024.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Mar 2024 tot 30 Mar 2024.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 11 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Rook is verbode in die woonstel, op die balkon en in die gang.
- Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër. Geen wasgoed mag op die balkon gehang word om droog te word nie.
- Die gebruik van die swaaihangmat is op eie risiko.
- Geen harde musiek of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
- Die gebruik van die elektriese rugsteun-omskakelaar vir beurtkrag mag slegs vir items wat min krag gebruik gebruik word, soos skootrekenaars, selfone, ligte, ens. Toestelle wat meer krag gebruik, soos ketel, waaiers, ens. mag nie gebruik word nie, en gaste sal verantwoordelik gehou word vir skade aan toestelle.
Die omsetter se batterye behoort ongeveer 4-5 ure te hou, maar kan ongelukkig nie vir die ketel, kook en haardroërs gebruik word nie.
- Addisionele skoonmaakdienste kan vooraf gereël word teen R100 peer halfdag (naweke en openbare vakansiedae mag langer vooraf kennisgewing benodig).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Deary Lane, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca185bd41700051190dd7536b105ea44d55eb9c2392e91c78081d9e967e4cfa47565b7d0fba042a3d69eefedab1a94c04af9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 1 Deary Lane Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938388970361 28.031799559524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang