+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Lekker rustig, gemaklik naby alles en foutlose verblyf. Baie dankie vir n onvergeetlike verblyf. Alles was baie mooi en netjies en n pragtige huisie. ons sal enige tyd weer terug gaan en julle is die vriendlikste mensies ooit. En weerenes dankie dat julle uit julle pad gaan om ons mensies te akkomodeer en seker te maak hulle is gemaklik en gelukkig. Julle is so ver my beste verblyf in Ballito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Pragtige ruim eenheid met asemrowende uitsig. Lekker ruim moderne eenheid wat stylvol versier is in 'n veilige kompleks. Lekker groot stoep om te kuier en pragtige see uitsig. Alles wat jy benodig, is daar. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 300
16 % AF
R 2 300 R 1 917
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 300
16 % AF
R 2 300 R 1 917
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 300
16 % AF
R 2 300 R 1 917
per nag (plek vir 6)
Bespreek

67 Ocean Drive, Martinique, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6862ecbdb3a65587191d4af3d1a6d0e5f13c7220c3f6e4f9d475053adf77a8413ca900b2ec8549577a36c4997b3a20fb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 917 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 67 Ocean Drive Martinique 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5176987 31.2288883

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang