5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Protea Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
18 Protea B&B is in die rustige Boskloofarea in Humansdorp geleë en bied 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë tussen Jeffreysbaai en St. Francisbaai, naby Humansdorp Provinsiale Hospitaal.
Die B&B het sonkrag en 'n omsetterstelsel wat verseker dat krag beskikbaar is selfs wanneer daar kragonderbrekings is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Protea Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink 18 Protea B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Protea Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang