Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Humansdorp

3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Humansdorp van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Humansdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Humansdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Humansdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Humansdorp Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humansdorp

The Four Elements is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in 'n rustige woonbuurt in Boskloof, Humansdorp. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, en 'n...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humansdorp

40b Guesthouse is in Humansdorp geleë. Dié gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat opsoek is na 'n rustige en bekostigbare wegbreek. Verblyf word gebied in 4 afsonderlike kamers. E...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humansdorp

10 Keet Street is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in Humansdaorp langs die Oos-Kaapse Sonskynkus. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Humansdorp

Die Humansdorp Boutique Hotel bied 'n pragtige 3-ster-hotel in Humansdorp. Die unieke hotel is 150 jaar oud en is in 2011 gerestoureer. Kom geniet 'n wegbreek in die dutdorpie, die perfekte wegspringpunt vanwaar jy ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Humansdorp

Humansdorp-verblyf heet jou welkom by 15 du Plessis wat in die hartjie van Humansdorp geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige, bekostigbare wegbreek uit die besige ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Humansdorp

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Lombardini Game Farm is in die prentjiemooi Seekoeiriviervallei. Dit is net 'n paar minute se ry van Jeffreysbaai en Kaap St. Francis, 2 van Suid-Afrika se top-branderplankbestemmings af. Lombardini Game Farm bied ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Die River Kaya bied uitstekende selfsorgverblyf langsaan die Krommerivier, net 12 km van St. Francis af, een van die top-vakansiebestemmings op die pragtige Tuinroete. Dit is omtrent 8 km van die St. Francisbaai-mon...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Country Estate is in 1990 gestig en lê pragtig bo die dorpie Jeffreysbaai uitgestrek. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë. Verblyf word gebied in selfsorgeenhede wat ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Landgoed is in 1990 gestig en is in die hange bo Jeffreysbaai geleë. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit. Mentors Annex bied 8 privaat kamers, elk met 'n privaat badkamer. D...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Crystal Waters bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rivierfronthuis met lieflike uitsigte vanuit amper elke kamer. Dié vierslaapkamerhuis is 6,6 km van St. Francisbaai op 'n veilige landgoed. Die huis is net ver g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Humansdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za