5 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
18 Settler Sands is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred, 90 m vanaf Port Alfred West Beach. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping, 'n badkamer en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en word deur die gaste in die 2 slaapkamers gedeel. Daar is ook 'n aparte gaste-toilet op die onderste verdieping. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas, 'n TV, 2 gemaklike rusbanke en 'n ontbyttafel.
Die kamer bied toegang tot die privaat binnehof met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige onderdag-parkeerplek. Die kompleks het speelgronde vir kinders. Die woonstel is naby 'n gesinsrestaurant en 'n kroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink 18 Settler Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang