Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Port Alfred

4.4 / 5  
volgens 296 resensies
Lees regte resensies van Port Alfred van 296 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Alfred.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Alfred Akkommodasie

61 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred

Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie is in Port Alfred en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is sowat 2 km van die Royal Alfred Gholfbaan af. Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat slaapplek aan ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Port Alfred

Hibiscus House is 'n pragtige selfsorghuis reg langs sy sister-instansie, Frangipani House in Port Alfred geleë. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die Kowie-rivier en verskeie winkels. Die dekor weerspieël 'n lui...

Spesiale Aanbod!
VanafR800
R533
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred

Sea Valley Villa is in Port Alfred naby die strande wat sowat 600 m ver is. Die villa het 2 groenstroke as grense en die tuin is 1222 meter groot wat dit 'n gesonde omgewing maak vir vakansiegangers wat na pragtige ...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Beachfront, Port Alfred

Little Patch of Heaven bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Port Alfred. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar mens al die besienswaardighede in die area kan verken. Dié dubbelberdiepinghouthuis h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred

3040 on Freshwater bied gewilde selfsorg-vakansieverblyf. Ons is in ‘n stil gedeelte van Port Alfred omtrent 3 km vanaf die middedorp, die bekende Kowieriviermond en die Port Alfred Marina geleë. Hierdie rustige,...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred

Whales & Waves is in die pragtige voorstad Port Alfred. Dié dorpie bied verskeie ongerepte strande met afgesonderde visvangplekke en veilige rotspoele waar interessante seelewe gewaar kan word. Die woonstel het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Alfred

Casa Leah's is 'n knus selfsorg-houthuis vir 4 gaste in Port Alfred. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaa...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR660
R528
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beachfront, Port Alfred

Crashing Waves Self-catering Unit is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied 'n eenheid in Port Alfred. Die perseel is naby die Kellys-Blouvlagstrand en restaurante. Die gaste-eenheid het sy eie inga...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Beachfront, Port Alfred

Our Beach Home is ’n selfsorg-meenthuis in die Kowie Beach Cabanas-kompleks in Port Alfred, ongeveer 100 m vanaf die strand. Hierdie meenthuis bied pragtige uitsigte oor die see vanaf die boonste dek. Dit bied ve...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred

Forest Hill House is 'n selfsorghuis met slaapplek vir tot 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig. Daar is 'n sitarea en 'n kombuis wat goed toegerus is, aso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]