Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacinta E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lovely, spacious apartment with spectacular views and much needed air cons. Our host was friendly and very easy to get hold of. The place was neat and clean, very well decorated and included all the necessary appliances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
19 @ Sea Haven
As the year draws to a close, we would like to personally thank you for choosing to stay at our holiday apartment this year. It truly meant a lot to us to host you, and we hope your stay was comfortable, relaxing, and filled with special moments. Knowing that our apartment could be part of your journey and memories is something we genuinely appreciate. Thank you for being such wonderful guests and for the care and respect you showed during your stay. We wish you a happy, healthy, and prosperous New Year. May the year ahead bring you exciting adventures, beautiful experiences, and plenty of reasons to return. We would love to welcome you back again in the future. Warm regards,

Heleen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Ruim en gerieflike verblyf. Ons het heerlik gebly in hierdie besonder goed ingerigte, ruim en netjiese woonstel. Dit was perfek vir ons vakansie, en ek sal dit beslis aanbeveel! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
19 @ Sea Haven
Soos die jaar tot ’n einde kom, wil ons julle graag persoonlik bedank dat julle ons vakansie-woonstel vanjaar gekies het. Dit was vir ons ’n groot plesier om julle te ontvang, en ons hoop julle verblyf was gemaklik, ontspannend en vol besondere oomblikke. Om te weet dat ons woonstel deel kon wees van julle reis en herinneringe, beteken werklik baie vir ons. Dankie dat julle so ’n wonderlike gaste was en vir die sorg en respek wat julle tydens julle verblyf getoon het. Ons wens julle ’n gelukkige, gesonde en voorspoedige Nuwe Jaar toe. Mag die jaar wat voorlê vir julle nuwe avonture, mooi ervarings en baie redes bring om weer terug te keer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Wilna Stringer

Maretha Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Lekker gebly; plek baie netjies en baie veilig gevoel. Goeie diens. Heerlike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
19 @ Sea Haven
Soos die jaar tot ’n einde kom, wil ons julle graag persoonlik bedank dat julle ons vakansie-woonstel vanjaar gekies het. Dit was vir ons ’n groot plesier om julle te ontvang, en ons hoop julle verblyf was gemaklik, ontspannend en vol besondere oomblikke. Om te weet dat ons woonstel deel kon wees van julle reis en herinneringe, beteken werklik baie vir ons. Dankie dat julle so ’n wonderlike gaste was en vir die sorg en respek wat julle tydens julle verblyf getoon het. Ons wens julle ’n gelukkige, gesonde en voorspoedige Nuwe Jaar toe. Mag die jaar wat voorlê vir julle nuwe avonture, mooi ervarings en baie redes bring om weer terug te keer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Wilna Stringer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Gazelle Road, Unit 19 Sea Haven, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338dd20d7aa49a09de1f477d0ed59609637854d60fc189438c2dd1f8da2489d5619d7a5731fa23a8ecb4e2c240f01a4bd59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 8 Gazelle Road Unit 19 Sea Haven 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.524538648374 31.221444010451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang