Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Selfsorg in Umhlanga

19 Bronze Bay

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

19 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan pragtige see-uitsigte geniet vanuit beide die hoofslaapkamer en die sitkamer, wat oopmaak na 'n groot balkon.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer.
Die kombuis beskik oor 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met WiFi en plafonwaaiers vir daardie warm somersdae. 'n Gasbraai is op die balkon beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 daagliks.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea8223a77fffe7131f383d3e982120102a37e2a9d7f5aa7c4b35e56cd2ab6137536eb87daba168a6d20ece2e81df0783d5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719577388446 31.090618813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang