19 De Mist Circle

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hoofhuis
Selfsorg
Woonstelletjie
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen rook binnenshuis nie. Rook is streng verbode binne die eenheid.

Besoekers: Slegs geregistreerde gaste word toegelaat; geen bykomende besoekers nie.

Geraas: Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Netheid: Moet asseblief nie rommel binne of rondom die swembadarea strooi nie.

Handdoeke: Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elektrisiteit: Die eenheid gebruik 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter; gebruik is op die gas se koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec45f5f58737693a23af00a7087815458dc0f9f278b6ba050d84520171b9089860f182a0a1292877f5e7ae71ae0ff383ed64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 19 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862047417733 25.631922581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang