19 De Mist Circle
Beskrywing
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en kan saam met die hoofhuis bespreek word of apart. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook binnenshuis nie. Rook is streng verbode binne die eenheid.
Besoekers: Slegs geregistreerde gaste word toegelaat; geen bykomende besoekers nie.
Geraas: Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Netheid: Moet asseblief nie rommel binne of rondom die swembadarea strooi nie.
Handdoeke: Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Elektrisiteit: Die eenheid gebruik 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter; gebruik is op die gas se koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n braaikamer met 'n kroeg en dit lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Neem asb. kennis dat die elektrisiteit op 'n voorafbetaalde meter is en dat gaste verantwoordelik is om dit aan te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook binnenshuis nie. Rook is streng verbode binne die eenheid.
Besoekers: Slegs geregistreerde gaste word toegelaat; geen bykomende besoekers nie.
Geraas: Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Netheid: Moet asseblief nie rommel binne of rondom die swembadarea strooi nie.
Handdoeke: Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Elektrisiteit: Die eenheid gebruik 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter; gebruik is op die gas se koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang