+26

19 De Mist Circle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Net 'n blok van die hoofswemstrand in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 19 De Mist Circle gemaklike selfsorgverblyf, perfek vir gesinne of groot groepe vriende. Die eiendom bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte woonstel, wat saam of individueel bespreek kan word.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en sluit 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n sitkamer met 'n TV, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en eetgerei/breekware in.

Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbel- en enkelbed het, wat die tweede badkamer met 'n bad deel.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n lugversorgde sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, en 'n eetkamertafel met 6 sitplekke in. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur beide die hoofhuis en woonstel.

Gaste kan 'n binnenshuise braaikamer met 'n kroeg geniet, wat lei na 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai en 'n gedeelde swembad, ideaal vir ontspanning en vermaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink 19 De Mist Circle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec45f5f58737693a23af00a7087815458dc0f9f278b6ba050d84520171b9089860f182a0a1292877f5e7ae71ae0ff383ed64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 19 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862047417733 25.631922581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang