Indien jy Bluewater Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bluewater Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bluewater Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bluewater Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bluewater Bay akkommodasie
34 lekke plekke om te bly
Bluewater Bay Self-catering Accommodation is in Bluewater Bay geleë en dit bied gehalteverblyf teen die strand. Dit is naby al die hoofsnelw...
The Bay Inn is 'n gastehuis in die skilderagtige kusbuurt van Bluewater Bay aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth). Dié gastehuis i...
84 on Himeville is 'n luukse selfsorg-eenheid langs die see in die stil, luukse voorstad Blue Water Bay. Die eenheid het slaapplek vir 4 ga...
Bluewater Bay Sunrise Hotel is 'n luukse hotel in Bluewater Bay in Gquberha (Port Elizabeth). Die boetiekhotel is ideaal geleë en is stapafs...
Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansi...
Tamapa Lodge is geleë teen die strand in Blouwaterbaai. Dit is naby die Coega IDZ en Coega-hawe en slegs 15 minute se ry vanaf Chief Dawid S...
Whales Way Lodge bied B&B en selfsorgeenhede net 15 minute van Nelson Mandelabaai se middestad en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughaw...
Coega Lodge is in Blouwaterbaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook na en vanaf enige ander best...
Aquadel het 3 luukse kamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed versorgde, pragtige tuin. Alle kamers word daagliks gediens met komplimentêr...
The Orange Beach Apartment is ’n moderne woonstel naby die strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad is teen Algoabaai se manjifieke kus...
Welkom by die Bluewater Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.