+34

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing. Beautiful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Cosy night away from home. Great host. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ons en vriende het kamers langs mekaar gehad. Was baie beïndruk gewees met alles. Het dit vreeslik baie geniet om daar te bly. Skoon, netjies en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2026

Nie baie aangenaam. Die kussings kan regtig vervang word, die gordyne kort 'n goeie was. Die badkamer was nie skoongemaak nie. Die vorige gas se seep het nog aan die stortkraan vasgesit. Die muf agter die wasbak se kraan kan skoongemaak/verwyder word. Stortkraan is geroes asook die ketel; dit kook die water, maar die water is lou. Die kraan in die stort werk verkeerd om; koud is warm en warm is koud. Die plafon in ons vriende se kamer is vol muf, soos water deur die dak gelek het. Kan regtig maar aandag skenk aan die skoonmaak van die plek.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good. It is what it says in the description. I will definitely stay there again. Value for money and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wonderful stay. Very clean rooms and friendly staff. It was a wonderful stay. Very clean rooms with everything I required. The staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonhlanhla Moyo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was perfetto. The place was so clean, the service was awesome. Definitely coming back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Friendly and helpful service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendfrik Arnoldus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie bevredigend. Dit was regtig baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik! Heerlike rustige atmosfeer. Warm huislike gevoel wanneer jy oornag, voel sommer tuis. Vriendelike ontvangs en inkboek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Bloekom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang