2 Pause Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Duvets en linne word voorsien
Huisreëls
Daar is 'n minimum verblyf van 2 nagte gedurende die laagseisoen en 'n verblyf van 6 nagte gedurende die hoogseisoen. Ons is nie troeteldiervriendelik nie, aangesien die eiendom nie omhein is nie.
Die kraanwater is rivierwater, so moenie dit drink nie. Gaste moet hul eie drinkwater saambring.
Bring asseblief u eie handdoeke, aangesien geen handdoeke voorsien word nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na Malgas is vir ongeveer 50 km. Naby die kothuis is die pad redelik rof en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte of 2x4 of 4x4 sal die beste wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang