6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 River Guest House is 'n selfsorg-eenheid geleë tussen die samevloeiing van die Kouga en die Grootrivier, ongeveer 5 km van die Kougadam en ongeveer 2 km van die Baviaanskloof-ingangshek af.
Hierdie voormalige plaasgebou, met sy houtplafonne en balke, is smaakvol gemoderniseer in 'n gemaklike selfsorg-gastehuis sonder om enige van sy karakter prys te gee.
Die akkommodasie bestaan uit 'n sitkamer met 'n TV, 3 slaapkamers, 'n ingeboude braai op die patio en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n dubbelbed het wat ideaal is vir kinders. Die derde kamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers is aaneengeskakel.
Die groot kombuis en eetkamer is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en al die ander benodigdhede vir selfsorg. Die eenheid het ook 'n lugbraaier.
2 River Guest House is gerieflik geleë vir oornag wanneer jy na of van die bekende Baviaanskloof-wildernisgebied reis. Padlangs en Tolbos is plaaslike restaurante waar gaste ook wegneemetes kan bestel, ander restaurante en inkopiebestemmings kan gevind word by Jeffrey's Bay en Gqeberha (Port Elizabeth).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink 2 River Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang