2 River Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
2 Rivier Guest House skuil tussen die sameloop van die Kouga- en die Grootrivier geleë, net sowat 5 km vanaf Kougadam en 2 km van die Baviaanskloof se toegangshek af.
Dié voormalige plaasgebou met sy houtvloere, -plafonne en -balke, is smaakvol opgeknap en omskep in 'n selfsorg-gastehuis wat sy oorspronklike karakter weerspieël.
Daar is 'n sitkamer met 'n TV, 3 slaapkamers, 'n ingeboude braaiplek op die stoep, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n stapelbed vir die kinders in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.
Die ruim kombuis en eetkamer is toegerus met 'n stoof, mikrogolf en ander toebehore vir selfsorg.
2 Rivier Guest House is gerieflik geleë vir reisigers op pad na die bekende Baviaanskloof. Padlangs en Tolbos is plaaslike restaurante waar gaste wegneemetes kan bestel en daar is ander restaurante en winkels in Jeffreysbaai en Port Elizabeth.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink 2 River Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom