20 @ East Point
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Signal Road, East Point Unit 20, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
20 @ East Point is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou net 'n paar meter vanaf Point Waterfront in Durban. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die balkon met 'n uitsig oor die strandfront.
Daar is veilige parkeerplek en die waterfront bied winkels, kroeë en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ruth Tholakele Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Signal Road, East Point Unit 20, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Signal Road, East Point Unit 20, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang