Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Durban Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Point Akkommodasie

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Hierdie selfsorg-huis bied slaapplek aan 6 gaste. Dié mee...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Dock Point Unit 1 pragtige opgeknapte, Edwardiaanse semi-losstaande huis. Dié huise is gebruik as verblyf vir kapteine van skepe wat in Durban vasgemeer het in die ou dae. Die huis het elk 'n draagbare waaier en ...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

The Quays 405 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 2-slaapkamerwoonstel wat 'n uitsig oor Durban se strandfront bied. Dié woonstel is in die The Quays-kompleks in Durban se Point Waterfront. Die woonst...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Beach Haven Townhouse Dock Point 3 is 'n semi-losstaande selfsorg-dorpshuis in 'n Edwardiaanse styl vir 6 gaste in Durban. Dit is naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Die dorpshuis bied slaapplek aan ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Die Sails Penthouse C70 is in die Point Waterfront, 'n hawedorpie by die ingang van Durban se hawe geleë. Dié selfsorgwoonstel is naby uShaka Marine World en Durban-suid Strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 v...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

202 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is 10 minute se ry vanaf passasiersterminale en ander geriewe in die hawe. Die woonstel beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

314 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelvolume-woonstel met 'n hoë plafon en 2 slaapkamers in 'n woonstelblok in Durban se hawe. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met hul eie balkonne. Die sl...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

161 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 3-slaapkamerwoonstel, in 'n gewilde gebou in Durban's Point Waterfront. Die woonstel bied wonderlike uitsigte van die strand, hawe en stad. Die woon...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

203 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel in ’n gewilde gebou in Durban se Point Waterfront. Hierdie woonstel is op die 20ste verdieping en bied fantastiese uitsigte oor die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]