Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Selfsorg in Umhlanga

201 Lighthouse Mall

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

201 Lighthouse Mall is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die tweede verdieping van Lighthouse Mall in die hartjie van Umhlanga. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig het en slegs 200 m van die strand af is.

Hierdie woonstel kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n wasmasjien. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met genoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n oordekte balkon met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste sal binne loopafstand van baie winkels en restaurante in die omgewing wees.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 201 Lighthouse Mall het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3e884e910f8b1bd5bf17c5698b9bbb303c249ff62f020ad4bf6302795989225537d457ccda1eec8f5f0b94f0a5656a44a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 14 Chartwell Drive Lighthouse Mall 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7272396 31.0855445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang