4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
201 Lighthouse Mall is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat op die tweede verdieping van Lighthouse Mall, in die hartjie van Umhlanga, geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin en vriende, aangesien daar 'n see-uitsig is en die woonstel net 200 m vanaf die strand is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met sitplek waar gaste kan ontspan en die uitsig kan geniet. Die woonstel is stapafstand vanaf die winkels en restaurante in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 250
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 201 Lighthouse Mall het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang