2011 The Rubik
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Unit 2011 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2011 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad, wat 'n uitsonderlike leefervaring met asemrowende uitsigte bied. Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet of in die knus sitkamer ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die ikoniese Leeukop en panoramiese stadsgesigte wat strek tot by die historiese Robbeneiland. Gerieflik geleë naby restaurante en gewilde besienswaardighede, bied dit ook toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad, braai-area en veilige parkering binne die gebou.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Unit 2011 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 2011 The Rubik het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Unit 2011 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang