2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
204 Lighthouse Mall is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die tweede verdieping van die Lighthouse Mall in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die eenheid 'n see-uitsig het en net 200 m vanaf die strand is.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en direkte toegang tot die voorste balkon. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met sitplek. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig het. Die woonstel is stapafstand vanaf talle winkels en restaurante in die gebou en die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 204 Lighthouse Mall het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Chartwell Drive, Lighthouse Mall, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang