Beskrywing
Hierdie staanplek is op ’n duin en het ’n beskutte badkamer met warm water, sonkrag wat vir ligte gebruik word en ’n onderdakkombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kameeldoringhout en lamsvleis is op die perseel te koop.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Chalet1 beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas en gasstoof. Die sitarea het 'n stapelbed vir 2 kinders. Dié chalet beskik oor 'n privaat dek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Kameeldoringhout en lamsvleis is op die perseel te koop.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Gemsbok 305, 40 km from Aranos, Hardap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang