Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hardap

4.1 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Hardap van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Hardap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hardap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hardap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hardap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hardap Akkommodasie

44 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Hardap

Kalahari Anib Lodge is op die oostelike rand van Namibië in die Kalahari-woestyn, 33,5 km van Mariental af. Die lodge is maklik toeganklik met 'n sedan-motor, en is 'n ideale tussenstop vir diegene wat tussen Windh...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mariental, Hardap

Aspasia Agency is sentraal geleë in Mariental, 'n klein dorpie in die Hardapstreek van Namibië. Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 gemaklike selfsorg-eenhede. Die eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed en die en...

Vanaf
R6 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Hardap

The Desert Grace is 'n moderne lodge met die elegansie van die verlede, geesdriftige karakter en 'n stylvolle interieur, waar 'n mens aan 'n pienk jenewer kan teug terwyl jy die uitgestrekte woestynlandskap waardeer...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mariental, Hardap

Gibbs bied gehalteverblyf in Mariental in Namibië se suide. Dit is die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf beskik oor 'n stylvolle slaapkamer op die eienaar se perseel, met slaapplek vir 2...

Vanaf
R3 216
per nag, vir 2 mense
B&B in Hardap

Kalahari Farmhouse is ’n groen oase in die Kalahari. Dié intieme lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 11 kothuisstyl-chalets met kaggels en plaashuis-bekoorlikheid. Die chalets het 'n tuin-uitsig. Die lodge is aa...

10% af Aanbod!
VanafR450
R405
per nag, vir 1
Gastehuis in Mariental, Hardap

Aub Guesthouse bied bekoorlike oornagverblyf in Mariental, 'n unieke dorpie in Namibië. Dié gastehuis het slaapplek vir 15 gaste in 6 kamers met lugversorging. Ons het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 gesinsee...

Vanaf
R15 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap

Desert Whisper is 'n unieke, kontemporêre woestynwegbreek in die middel van die Namibwoestyn wat deur die natuur, natuurlike vorms, materiale en kleure geïnspireer is. Dié privaat wegbreek vir 2 in die Namib Dese...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Hardap

Plaas Kowes Akkommodasie Enroute Kgalagadi bied gerieflike oornagverblyf in die Auobriviervallei. Gaste het 'n keuse tussen 'n tweeslaapkamer woonstel met slaapplek vir 4 gaste, 'n Stoepkamer met slaapplek vir 2 ga...

Vanaf
R342
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hardap

Bastion Farmyard Self Catering is op die Hardap-besproeiingskema geleë en bied verskeie verblyfopsies in gerieflik ingerigte kamers of kampeerplekke. Die kamers is vir selfsorgverblyf beskikbaar en bied slaapplek ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hardap

Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei reis of vanaf die Suide tot by die kus toer. Ná 'n lang dag kan jy op die stoep ontspan en die uitsi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za