Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die WiFi en skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste, doen asb. navraag vir meer inligting.
'n Breekskadedeposito word vereis en moet voor aankoms betaal word, indien die koste van skade meer as die deposito is, kan verdere koste van toepassing wees.
Geen geraas word tussen 22:00 en 09:00 toegelaat nie. Neem asb. in ag dat musiek nie 'n sekere vlak moet oorskry nie.
Rook word nie binnenshuis of in die swembad toegelaat nie. Sigaretstompies moet in die asbakkies weggegooi word, nie in die tuine nie.
Maak asb. seker dat alle vensters toe is, deure gesluit is en binneligte afgeskakel is wanneer jy die huis verlaat..
Let asb. dat 'n dokument met nog 'n paar reëls met bespreking verskaf sal word, maak asb. seker dat jy dit so deeglik as moontlik deurlees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Farm Etna, Unit 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang