4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Marsh Street, Unit 210, Mossel Cove, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
210 Mossel Cove is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie gesogte kusdorpie in die Tuinroete.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die tweede slaapkamer gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsigte oor die omgewing. 'n Gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Die Puntstrand en plonspoel is ongeveer 380 m ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Marsh Street, Unit 210, Mossel Cove, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 210 Mossel Cove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Marsh Street, Unit 210, Mossel Cove, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang